Pretoria FM
18 Maart 2025 Nuus
- Title
- 18 Maart 2025 Nuus
- Runtime
- 3:44
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Kleuterzone, is vandag deur die hooggeregshof in Pretoria onder voorlopige likwidasie geplaas.
- Title
- Landbou - 18 Maart 2025 - RMIS-naspeurbaarheidstelsel en agri-toerisme
- Runtime
- 16:23
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Ons fokus op die vordering wat met die RMIS-naspeurbaarheidstelsel gemaak is en gesels oor die belangrikheid van agri-toerisme.
Gaste:
Phillip Oosthuizen
Bedryfshoof: Red Meat Industry Services
Christelle van Zyl
Gegradueerde Student: Noordwes Universiteit
- Title
- Regsgesprek - 18 Maart 2025 - Voorkomende reg 1
- Runtime
- 10:45
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Ons gesels vandag oor voorkomende reg. Voorkomende reg is ‘n benadering wat daarop gemik is om regsuitdagings te voorsien en te voorkom voordat hulle ontstaan. Dit is ‘n baie belangrike strategie wat gevolg kan word, in ‘n wêreld waar regsgedinge toenemend kompleks en duur word.
Vir meer hieroor sluit ons nou aan by Saninke du Randt, ‘n regspesialis in kontrakte en kommersiële reg.
- Title
- Fokus - 18 Maart 2025 - Die ANC se diplomatieke vloermoere bring hom nêrens
- Runtime
- 37:41
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Anton Meijer gesels met Jaco Kleynhans en prof. Koos Malan oor Suid-Afrika se ambassadeur na die VSA, Ebrahim Rasool, wat die trekpas gekry het. Die begroting kom ook ter sprake.
Luister daagliks na ons gesprekke op Pretoria FM:
📻 104.2FM
DStv-kanaal 887
of luister aanlyn by [pretoriafm.co.za](http://pretoriafm.co.za)
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - [facebook.com/pretoriafm](http://facebook.com/pretoriafm)
X - [x.com/pretoriafm](http://x.com/pretoriafm)
Whatsapp Channel - https://whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - [https://www.instagram.com/pretoria_fm](https://www.instagram.com/pretoria_fm?utm_source=ig_web_button_share_sheet&igsh=ZDNlZDc0MzIxNw==)
TikTok - [https://www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus](https://www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus?_t=ZM-8swllInTLld&_r=1) [https://www.tiktok.com/@pretoriafm](https://www.ti...
- Title
- 17 Maart 2025 Nuus
- Runtime
- 3:29
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- President Cyril Ramaphosa sê hy verwag ’n volledige verslag van die ambassadeur Ebrahim Rasool wanneer hy na Suid-Afrika terugkeer.
- Title
- Landbou - 17 Maart 2025 - Graanbedryf en mieliediefstal
- Runtime
- 21:01
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Ons fokus op die graanbedryf en gesels oor mieliediefstal in die Vrystaat.
Gaste:
Tobias Doyer
Uitvoerende Hoof: Graan SA
Jane Buys
Veiligheidsrisiko-analis: Vrystaat Landbou
- Title
- 14 Maart 2025 Nuus
- Runtime
- 4:22
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Kelly Smith ontvang glo 20 duisend Rand vir haar dogter Joshlin
- Title
- Landbou - 14 Maart 2025 - Karoo-verlammingsbosluis en damverslag
- Runtime
- 13:57
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Ons vind uit wat boere van Karoo-verlammingsbosluis moet weet. Hoe lyk die jongste damvlakke in die land?
Gaste:
Didi Claassen
Spesialis veterinêre patoloog en algemene bestuurder: Afrivet-opleidingsdienste
- Title
- 13 Maart 2025 Nuus
- Runtime
- 4:10
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- 10% van Eskom-werknemers verklaar nie botsende belange nie.
- Title
- Landbou - 13 Maart 2025 - Tegnologie in landbou en weerverskynsels
- Runtime
- 19:28
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Ons gesels oor tegnologie in die landbousektor; en vind uit watter weerverskynsels tans ‘n uitwerking op die sektor het.
Gaste:
Pieter Geldenhuys
Direkteur: Instituut vir Tegnologiestrategie en Innovasie
Prof. Hannes Rautenbach
Landbouweerkundige en buitengewone professor verbonde aan die Universiteit van Pretoria
- Title
- Mediese Gesprek - 13 Maart 2025 - Ontrekkingsimptome van anti-depressante
- Runtime
- 14:34
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Anti-depressante of medikasie vir angsversteurings kan ‘n groot verskil in mense se lewens maak, mits dit volgens die voorskrif ingeneem word. En indien dit, vir welke rede ookal, nodig is om dit op te hou gebruik moet ‘n psigiater of dokter geraadpleeg word.
Dit kan onder geen omstandighede summier gelos word nie, aangesien die gebruiker - net soos met dwelms, en drank - onttrekkingsimptome kan ervaar. Dit kan ‘n proses van weke of selfs maande wees om heeltemal van dié medikasie af te wees. Maar watter ontrekkingsimptome kom voor en hoe word dit behandel? Ek sluit nou deur middel van Zoom aan by die hoof van Gesondheidsleierskap aan die Stellenbosch Bestuurskool, prof Renata Schoeman.
- Title
- 12 Maart 2025 Nuus
- Runtime
- 4:29
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Die BTW-koers word met 0,5% aangepas.
Luister daagliks na ons gesprekke op PretoriaFM:
📻 104.2FM
DSTV kanaaal 887
of luister aanlyn by https://www.pretoriafm.co.za
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - https://www.facebook.com/pretoriafm
X - https://www.x.com/pretoriafm
Whatsapp Channel - https://whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - https://www.instagram.com/pretoria_fm
TikTok - https://www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus https://www.tiktok.com/@pretoriafm
- Title
- Landbou - 12 Maart 2025 - Landboumarkte en Aartappels SA se projekte
- Runtime
- 19:37
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Ons vind uit wat die jongste landboumarkteverslag behels. Aartappels SA het die afgelope jaar verskeie projekte geloods om boere daarin by te staan om meer volhoubaar te boer.
Gaste:
Johnny van der Merwe
Besturende direkteur: AMT
Willie Jacobs
Aartappels SA
- Title
- 11 Maart 2025 Nuus
- Runtime
- 3:46
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- President Cyril Ramaphosa probeer Amerika paai
- Title
- Fokus - 10 Maart 2025 - Ramaphosa is blind vir Suid-Afrika se munisipale verval
- Runtime
- 40:03
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Anton Meijer gesels met Jaco Kleynhans en Werner Human oor munisipale verval, na afloop van President Cyril Ramaphosa se besoek aan Johannesburg verlede week. Hulle gesels ook oor die onderhandelings wat betref die begroting, die departement van gesondheid se plan om voort te beur met NGV regulasies en Trump se uitnodiging aan die Suid-Afrikaanse boere.
- Title
- Regsgesprek - 11 Maart 2025 - Hoogverraad
- Runtime
- 14:29
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Ons gesels vandag oor hoogverraad.
Hoogverraad is onlangs weer in die nuus, na die Valke bevestig het dat hulle vier klagte van hoofverraad ondersoek teen individue van organisasies wat onlangs Amerika besoek het.
Die Valke het nie die individue of die organisasies genoem nie, maar die MK Party het klagte van hoogverraad aanhangig gemaak teen Afriforum en Solidariteit, oor hulle glo “misinformasie” in Amerika gaan versprei.
Wat presies is hoogverraad, en hoe moeilik is dit om iemand daaraan skuldig te bevind?
Die strafregkenner doktor Llewellyn Curlewis gesels saam…
- Title
- Landbou - 11 Maart 2025 - Africa Agri Tech
- Runtime
- 22:48
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Ons vind meer uit oor die Africa Agri Tech-konferensie en -ekspo en gesels met een van die sprekers wat by die geleentheid betrokke gaan wees.
Gaste:
Anlie Hattingh
Woordvoerder: Africa Agri Tech
Prof. James Blignaut
ASSET Research en Universiteit Stellenbosch
- Title
- 10 Maart 2025 Nuus
- Runtime
- 4:48
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Die regering swoeg nog oor sy begroting.
- Title
- Landbou - 10 Maart 2025 - RPO se misdaadstelsel en landbou in die Noord-Kaap
- Runtime
- 21:26
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Die Rooivleisprodusenteorganisasie se nuwe misdaadstelsel lyk reeds belowend. Ons vind ook uit hoe dit op die oomblik met die landbousektor in die Noord-Kaap gaan.
Gaste:
Louis Wessels
Voorsitter: Nasionale Veediefstelvoorkomingsforum
Willem Symington
President: Agri Noord-Kaap
- Title
- Hollywoodbets Sharks vs Emirates Lions
- Runtime
- 53:33
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Turn your videos into live streams with https://restream.io
Volg die tweede helfte tussen die Hollywoodbets Sharks en Emirates Lions op Pretoria FM se YouTube Kanaal. Kommentaar deur Simon Riekert
- Title
- Hollywoodbets Sharks vs Emirates Lions
- Runtime
- 55:41
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Turn your videos into live streams with https://restream.io
Volg die tweede helfte tussen die Hollywoodbets Sharks en Emirates Lions op Pretoria FM se YouTube Kanaal. Kommentaar deur Simon Riekert
- Title
- 7 Maart 2025 Nuus
- Runtime
- 3:07
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Die president van Oekraine, Volodymyr Zelensky besoek eersdags Suid-Afrika
- Title
- Landbou - 7 Maart 2025 - Damverslag en LandbouWeekblad
- Runtime
- 10:47
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Hoe lyk die jongste damvlakke in die land? LandbouWeekblad gesels oor ’n paar onderwerpe waaroor hulle hierdie week berig.
Gaste:
Nelia Richter
Adjunk-redakteur: LandbouWeekblad
- Title
- Willie Spies in gesprek met Klankkoerant
- Runtime
- 12:49
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Die uitvoerende voorsitter van die Direksie van Pretoria FM, Willie Spies, het op Klankkoerant meer besonderhede verskaf oor die hernuwing van die uitsaailisensie vir Pretoria FM asook die regstryd om die lisensies te bekom vir die ander herleistasies.
- Title
- Ernst Roets in gesprek met Klankkoerant
- Runtime
- 11:14
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Ernst Roets gesels met Klankoerant oor sy onlangse onderhoud met die Amerikaanse potgooi-joernalis, Tucker Carlson, asook sy toekomsplanne ná sy vertrek uit die Solidariteit-beweging.
- Title
- 06 Maart 2025 Nuus
- Runtime
- 3:12
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Die minister van korrektiewe dienste, dr. Pieter Groenewald, het gister aan die parlement bekend gemaak dat meer as 25 000 buitelandse burgers tans in Suid-Afrikaanse tronke aangehou word.
- Title
- Landbou - 6 Maart 2025 - Landboumarkte en weerverskynsels
- Runtime
- 23:59
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Ons vind uit wat die jongste landboumarkte behels. Ons fokus op die huidige weerverskynsels wat op die oomblik ‘n uitwerking op landbou het.
Gaste:
Johnny van der Merwe
Besturende direkteur: AMT
Hannes Rautenbach
Landbouweerkundige en buitengewone professor verbonde aan die Universiteit van Pretoria
- Title
- Mediese Gesprek - 6 Maart 2025 - Geesteswelstand tydens swangerskap
- Runtime
- 12:33
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Volgens inligting van die Wêreldgesondheidsorganisasie ly 10% van swanger vrouens en 13% van vrouens wat geboorte geskenk het aan ’n geestesongesteldheid, meestal depressie.
Sarina gesels vandag met Lizelle Fourie, kliniese streeksbestuurder by Dis-Chem.
- Title
- 5 Maart 2025 Nuus
- Runtime
- 3:05
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Die twee medebeskuldigdes in die saak van Joshlin Smith het vandag in hul pleitverduidelikings in die hooggeregshof in Saldanha aangevoer dat hulle oor dae deur polisiebeamptes gemartel en aangerand is.
- Title
- Landbou - 5 Maart 2025 - Asiatiese rooiwater en wynbedryf
- Runtime
- 21:09
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Daar word op die oomblik baie op Asiatiese rooiwater gefokus - ons vind meer uit. Ons gesels ook oor die wynbedryf.
Gaste:
Danie Odendaal
Veearts: Veearts Netwerk
Peter Pentz
Kommunikasiebestuurder: Groote Post-wynlandgoed
- Title
- 4 Maart 2025 Nuus
- Runtime
- 3:08
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sê ‘n reeks video's wat soos ‘n veldbrand op sosiale media versprei het - wat kwansuis onakkurate en misleidende inligting oor die weermag toon - is propaganda.
- Title
- Fokus - 3 Maart 2025 - Die momentum bou op teen Swart Ekonomiese Bemagtiging
- Runtime
- 42:06
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Die mislukte Swart Ekonomiese Bemagtigingsbeleid van die Suid-Afrikaanse regering kry nou ook kritiek op die internasionale speelveld. Anton Meijer gesels met prof. Koos Malan en prof. Andre Duvenage oor SEB, hoogverraad klagtes teen Afriforum en Solidariteit, en die ANC se pogings om die EFF te kry om sy begroting goed te keur.
- Title
- Landbou - 4 Maart 2025 - B20-beraad en wolbedryf
- Runtime
- 19:10
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Ons gesels oor die B20-beraad en vind onder meer uit watter vordering tot dusver met die logistieke krisis in Suid-Afrika gemaak is. Ons fokus ook op die wolbedryf.
Gaste:
Theo Boshoff
Uitvoerende Hoof: Agbiz
Deon Saayman
Uitvoerende Hoof: Cape Wools
- Title
- Regsgesprek - 4 Maart 2025 - Kandidaatprokureurs
- Runtime
- 10:47
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Oorweeg jy ‘n loopbaan in die regte? Hier is alles wat jy moet weet! Sarina Bosman gesels met kandidaat-prokureur, Marlé Ribbens.
- Title
- 3 Maart 2025 Nuus
- Runtime
- 3:44
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Die ma van die vermisde ses-jarige Joshlin Smith het vandag, saam met haar twee medebeskuldigdes, in die hof verskyn
- Title
- Landbou - 3 Maart 2025 - Voëlgriep en sitrusbedryf
- Runtime
- 19:27
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Ons fokus op die kommer oor die uitbreking van voëlgriep wat dreig in die land. Suid-Afrika se ondoeltreffende logistieke infrastruktuur het die sitrusbedryf baie gekos - ons vind meer uit.
Gaste:
Izaak Breitenbach
Hoofbestuurder, braaihoenderorganisasie: Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging
Deon Joubert
Spesiale gesant, marktoegang: Sitruskwekersvereniging
- Title
- Vodacom Bulls vs DHL Stormers
- Runtime
- 54:17
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Volg die tweede helfte tussen die Vodacom Bulls en DHL Stormers op Pretoria FM se YouTube Kanaal. Kommentaar deur Johan Pretorius en Simon Riekert
- Title
- Vodacom Bulls vs DHL Stormers
- Runtime
- 2:18:39
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Volg die eerste helfte tussen die Vodacom Bulls en DHL Stormers op Pretoria FM se YouTube Kanaal. Kommentaar deur Johan Pretorius en Simon Riekert
- Title
- Emirates Lions vs Hollywoodbets Sharks
- Runtime
- 48:57
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Turn your videos into live streams with https://restream.io
Volg die tweede helfte tussen die Emirates Lions vs Hollywoodbets Sharks op Pretoria FM se YouTube Kanaal. Kommentaar deur Toeks Kotze
- Title
- Emirates Lions vs Hollywoodbets Sharks
- Runtime
- 59:27
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Turn your videos into live streams with https://restream.io
Volg die eerste helfte tussen die Emirates Lions vs Hollywoodbets Sharks op Pretoria FM se YouTube Kanaal. Kommentaar deur Toeks Kotze
- Title
- 28 Februarie 2025 Nuus
- Runtime
- 3:56
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Arcelor Mittal het finaal bevestig dat hy sy langstaalfabrieke in Vereeniging en Newcastle gaan sluit.
- Title
- Landbou - 28 Februarie 2025 - Lintwurms, damverslag en LandbouWeekblad
- Runtime
- 19:24
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Ons vind meer uit oor lintwurms. Hoe lyk die jongste damvlakke in die land? LandbouWeekblad gesels oor ’n paar onderwerpe waaroor hulle hierdie week berig.
Gaste:
Didi Claassen
Spesialis veterinêre patoloog en algemene bestuurder van Afrivet-opleidingsdienste
Nelia Richter
Adjunk-redakteur: LandbouWeekblad
- Title
- 27 Februarie 2025 Nuus
- Runtime
- 4:06
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika sal ‘n ooreenkoms met Amerika aangaan oor die land se grondbeleid.
- Title
- Landbou - 27 Februarie 2025 - Landboumarkte en weerverskynsels
- Runtime
- 19:06
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Ons vind uit wat die jongste landboumarkte behels. Ons fokus op die huidige weerverskynsels wat op die oomblik ‘n uitwerking op landbou het.
Gaste:
Johnny van der Merwe
Besturende direkteur: AMT
Hannes Rautenbach
Landbouweerkundige en buitengewone professor verbonde aan die Universiteit van Pretoria
- Title
- Mediese Gesprek - 27 Februarie 2025 - Die uitwerking van sweet op die
- Runtime
- 12:18
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Die somer is nog lank nie verby nie, met hittegolwe, en hoë temperature wat nog voorspel word, voordat ons herfs binnegaan.
Dié hitte beteken dikwels sweet. Sweet kan ‘n positiewe en negatiewe uitwerking op jou vel hê, afhangend van die hoeveelheid sweet.
In sommige gevalle kan sweet die vel vogtig hou, en dit skoonmaak, maar dit kan terselfdetyd ook porieë blokkeer, en die vel irriteer. Om te gesels oor die uitwerking van sweet op ‘n persoon se vel, sluit ek nou aan by die stigter en produkontwikkelaar by BioMedical Emporium, dr Judey Pretorius.
- Title
- 26 Februarie 2025 Nuus
- Runtime
- 3:58
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Die Pluimveeprodusent Daybreak Foods het aangekondig dat hy nie sy werknemers se salarisse kan betaal nie.
Luister daagliks na ons gesprekke op PretoriaFM:
📻 104.2FM
DSTV kanaaal 887
of luister aanlyn by https://www.pretoriafm.co.za
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - https://www.facebook.com/pretoriafm
X - https://www.x.com/pretoriafm
Whatsapp Channel - https://whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - https://www.instagram.com/pretoria_fm
TikTok - https://www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus https://www.tiktok.com/@pretoriafm
- Title
- Landbou - 26 Februarie 2025 - Vrystaat Landbou en ekonomiese oorsig
- Runtime
- 22:39
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Vrystaat Landbou is besig om sy bande met Agri SA te heroorweeg. Ons deel ook ‘n ekonomiese oorsig rakende die landbousektor.
Gaste:
Francois Wilken
President: Vrystaat Landbou
Dawie Maree
Landbou-ekonoom: FNB
- Title
- 25 Februarie 2025 Nuus
- Runtime
- 3:51
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Die DA in die Tshwane-metro eis ‘n ondersoek na adjunk-burgemeester se bande met veiligheidsmaatskappy
- Title
- Fokus 25 Februarie 2025 - Corné, Corné, sal jy die VF Plus lei?
- Runtime
- 43:06
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Anton Meijer gesels met Bennie van Zyl en Jaco Kleynhans oor die nuwe leierskap in die VF+. Hulle bespreek ook Solidariteit se besoek aan Washington DC, die beoogde BTW verhoging van 2%, en die verkiesingsuitslag in Duitsland.
Luister daagliks na ons gesprekke op Pretoria FM:
📻 104.2FM
DStv-kanaal 887
of luister aanlyn by [pretoriafm.co.za](http://pretoriafm.co.za)
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - [facebook.com/pretoriafm](http://facebook.com/pretoriafm)
X - [x.com/pretoriafm](http://x.com/pretoriafm)
Whatsapp Channel - https://whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - [https://www.instagram.com/pretoria_fm](https://www.instagram.com/pretoria_fm?utm_source=ig_web_button_share_sheet&igsh=ZDNlZDc0MzIxNw==)
TikTok - [https://www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus](https://www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus?_t=ZM-8swllInTLld&_r=1) [ht...
- Title
- Landbou - 25 Februarie 2025 - Veediefstal en varkvleisbedryf
- Runtime
- 23:55
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Ons vind uit wat die jongste veediefstalsyfer(s) behels. Wat is die huidige stand van sake rakende die varkvleisbedryf?
Gaste:
Willie Clack
Senior-lektor, strafregpleging: UNISA
Peter Evans
Uitvoerende Hoof: Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie

