Pretoria FM
Fokus 19 November 2025 | G20 nou G15
- Title
- Fokus 19 November 2025 | G20 nou G15
- Runtime
- 41:54
- Date posted
- 11 months ago
- Description
- In die week se program gesels Pieter Cloete met Jaco Kleynhans, hoof van internasionale skakeling by Solidariteit en prof. Koos Malan, genoot by Sakeliga oor die G20 wat nou eintlik die G15 is, die vliegtuig met Palesteine aanboord en Chile se verkiesing.
- Title
- 24 November 2025 Nuus
- Runtime
- 4:15
- Date posted
- 11 months ago
- Description
- Die Suid-Afrikaanse Polisie het bevestig dat die Valke 'n saak teen oudpresident Jacob Zuma se dogter, Duduzile Zuma-Sambudla ondersoek, na bewerings dat sy betrokke was by die werwing van 17 Suid-Afrikaanse mans wat tans in die oorlog tussen Rusland en Oekraïne vasgekeer is.
Luister elke dag na ons gesprekke op Pretoria FM:
📻 104.2FM
DStv-kanaal 887
of luister aanlyn by https://www.pretoriafm.co.za
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - https://www.facebook.com/pretoriafm
X - https://www.x.com/pretoriafm
WhatsApp-kanaal - https://whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - https://www.instagram.com/pretoria_fm
TikTok - https://www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus https://www.tiktok.com/@pretoriafm
- Title
- 21 November 2025 Nuus
- Runtime
- 6:00
- Date posted
- 11 months ago
- Description
- Die data bevestig onder meer dat verkragting die ernstigste misdryf teen kinders bly. In 2022 en 2023 is 87 uit 100 000 kinders verkrag en tussen 700 en ’n duisend kinders word elke jaar vermoor.
- Title
- Billy Cowley pak Guinness-rekord vir kanker
- Runtime
- 11:05
- Date posted
- 11 months ago
- Description
- Die 47-jarige Billy Cowley van Pretoria het vyf jaar gelede die Guinness-wêreldrekord vir dié persoon wat die meeste Marmite in een minuut kan eet verbeter.
Hy pak binnekort ’n nuwe wêreldrekord aan om geld vir kankernavorsing in te samel, nadat hy vroeër vanjaar met Fase 4-kanker gediagnoseer is.
Esmarie Yssel en Bianca Evans van Pretoria FM se multimediaspan het by Cowley gaan aanklop.
- Title
- 20 November 2025 Nuus
- Runtime
- 4:26
- Date posted
- 11 months ago
- Description
- 'n Groep Suid-Afrikaanse mans, onder wie 'n familielid van oudpresident Jacob Zuma, beweer dat hulle Rusland toe gestuur is om as lyfwagte opgelei te word, maar dat hulle as soldate aan die voorste linie in Oekraïne ontplooi is.
- Title
- Siya Kolisi Het 'n Nuwe liefde In Sy Lewe | Sip en Skinder | Ep 3
- Runtime
- 7:39
- Date posted
- 11 months ago
- Description
- In die week se episode van Sip & Skinder gesels Carla Burg en Lisa Met Die Rooi Hare oor Siya se nuwe meisie, Meghan Markle wat terug keer grootskerm toe en Antonie Bougas se ma wat terug is in die land
- Title
- 19 November 2025 Nuus
- Runtime
- 3:57
- Date posted
- 11 months ago
- Description
- Die Staatsdienspensioenfonds, die GEPF het ’n waardevermindering van ongeveer 3-komma-6-miljard-rand beleef weens swak beleggingskeuses aan die kant van die Openbare Beleggingskorporasie.
- Title
- 18 November 2025 Nuus
- Runtime
- 4:03
- Date posted
- 11 months ago
- Description
- Die regering van Eswatini het bevestig dat hy meer as 5-miljoen-Amerikaanse dollar van die VSA ontvang het om dosyne mense wat uit die land gedeporteer is, in te neem.
- Title
- 17 November 2025 Nuus
- Runtime
- 4:57
- Date posted
- 11 months ago
- Description
- Suid-Afrikaanse belastingbetalers het sedert 2019 sowat R14 miljoen opgedok om vir die naamsveranderings van plekke, dorpe en strate te betaal.
- Title
- 14 November 2025 Nuus
- Runtime
- 3:53
- Date posted
- 11 months ago
- Description
- Die regering het voortgesette onderhandelings met die Internasionale Olimpiese Komitee goedgekeur wat die weg kan baan vir Suid-Afrika om ’n bod in te dien vir óf die 2036- óf die 2040-spele.
- Title
- 'n Wen-Dieet Wat Geeste Uitdryf | Sip en Skinder | EP2
- Runtime
- 8:59
- Date posted
- 11 months ago
- Description
- In die week se episode van Sip & Skinder gesels Carla Burg en Lisa Met Die Rooi Hare oor Heinz Winckler se vrou wat 'n eetprogram gevind het wat geeste uitdryf, Franja du Plessis se Oh La La-liedjie, en 'Boer Soek 'n Vrou' se eerste vroueboer in jare.
- Title
- 13 November 2025 Nuus
- Runtime
- 3:52
- Date posted
- 11 months ago
- Description
- Beleggers reageer positief op die mediumtermynbegroting, met laer inflasieteikens en staatskuldstabilisering wat optimisme aanwakker.
- Title
- 12 November 2025 Nuus
- Runtime
- 3:47
- Date posted
- 11 months ago
- Description
- Hy glo dit kan gedoen word deur die Wet op Grondonteiening, sonder om die Grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding uitdruklik toe te laat.
- Title
- Fokus 10 November 2025 - G20 | VSA trek kop uit
- Runtime
- 40:58
- Date posted
- 11 months ago
- Description
- In die week se program gesels Pieter Cloete met Jaco Kleynhans, hoof van internasionale skakeling by Solidariteit en prof. Koos Malan, genoot by Sakeliga oor VSA wat nie meer die G20 gaan bywoon nie en Solidariteit stel film bekend om die regering se rasmal wette uit te lig.
Luister elke dag na ons gesprekke op Pretoria FM:
📻 104.2FM
DStv-kanaal 887
of luister aanlyn by https://www.pretoriafm.co.za
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - https://www.facebook.com/pretoriafm
X - https://www.x.com/pretoriafm
WhatsApp-kanaal - https://whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - https://www.instagram.com/pretoria_fm
TikTok - https://www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus https://www.tiktok.com/@pretoriafm
- Title
- 11 November 2025 Nuus
- Runtime
- 4:29
- Date posted
- 11 months ago
- Description
- Die Suid-Afrikaanse regering het ’n lening ter waarde van R16 miljard met die vergunning van die Wêreldbank ontvang om metromunisipaliteite by te staan om dienslewering te verbeter.
- Title
- Solidariteit se dokumentêr "Race to the bottom" word vandag bekendgestel.
- Runtime
- 10:56
- Date posted
- 11 months ago
- Description
- Solidariteit se dokumentêr "Race to the bottom" word vandag bekendgestel. Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, het op Klankkoerant met Susan Botha gesels oor onder meer die doel van die dokumentêr
- Title
- 10 November 2025 Nuus
- Runtime
- 3:58
- Date posted
- 11 months ago
- Description
- Build One South Africa, BOSA, het vandag ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, die PAIA-wet, ingedien om hul hande op die regering se nuwe Sentrale Register van Wangedrag in die Staatsdiens te lê.
- Title
- Brendan Peyper Is In Die Sop | Sip en Skinder | EP 1
- Runtime
- 9:35
- Date posted
- 11 months ago
- Description
- In die week se episode van Sip & Skinder gesels Carla Burg en Lisa Met Die Rooi Hare oor 'Boer Soek 'n Vrou' se finale, Die Aitsa Toekennings, Katinka Die Kat wat ma word vir die eerste keer, en Brendan Peyper wat gesekwestreer word.
- Title
- 07 November 2025 Nuus
- Runtime
- 4:10
- Date posted
- 11 months ago
- Description
- Die ondersoekdirektoraat het egter bevestig dat Gigaba nie vandag in die hof sou verskyn nie en Gigaba is later verwittig dat hy nie meer van korrupsie aangekla sal word nie.
- Title
- 06 November 2025 Nuus
- Runtime
- 4:06
- Date posted
- 11 months ago
- Description
- Die parlementsgebou wat in Januarie 2022 in 'n brand beskadig is sal eers in November 2026 voltooi wees.
- Title
- 05 November 2025 Nuus
- Runtime
- 3:15
- Date posted
- 11 months ago
- Description
- Die Onafhanklike Verkiesingskommissie is gereed vir aanstaande jaar se plaaslikeregeringsverkiesing wat na verwagting op die eerste Woensdag in November gehou gaan word.
- Title
- 04 November 2025 Nuus
- Runtime
- 4:47
- Date posted
- 11 months ago
- Description
- 5-honderd-72 vuurwapens is in die 2024/25-boekjaar as verlore of gesteel aangemeld. Dit is 'n afname van bykans 23-persent vergeleke met die vorige jaar.
- Title
- 03 November 2025 Nuus
- Runtime
- 4:04
- Date posted
- 11 months ago
- Description
- Die departement van binnelandse sake sê hy gaan dissiplinêre stappe teen verskeie van sy werknemers doen, nadat 'n fluitjieblaser korrupsie in die departement blootgelê het.
- Title
- 31 Oktober 2025 Nuus
- Runtime
- 4:02
- Date posted
- 11 months ago
- Description
- Die Amerikaanse president Donald Trump het gister ’n bevel uitgereik om kernwapentoetse te hervat.
Luister elke dag na ons gesprekke op Pretoria FM:
📻 104.2FM
DStv-kanaal 887
of luister aanlyn by https://www.pretoriafm.co.za
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - https://www.facebook.com/pretoriafm
X - https://www.x.com/pretoriafm
WhatsApp-kanaal - https://whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - https://www.instagram.com/pretoria_fm
TikTok - https://www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus https://www.tiktok.com/@pretoriafm
- Title
- 30 Oktober 2025 Nuus
- Runtime
- 3:50
- Date posted
- 11 months ago
- Description
- Die Padverkeersoortredingsagentskap waarsku motoriste teen ’n toename in bedrieglike AARTO-boetes met die aanvang van die nuwe stelsel op 1 Desember 2025.
Luister elke dag na ons gesprekke op Pretoria FM:
📻 104.2FM
DStv-kanaal 887
of luister aanlyn by https://www.pretoriafm.co.za
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - https://www.facebook.com/pretoriafm
X - https://www.x.com/pretoriafm
WhatsApp-kanaal - https://whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - https://www.instagram.com/pretoria_fm
TikTok - https://www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus https://www.tiktok.com/@pretoriafm
- Title
- Fokus 27 Oktober 2025 - Nuwe VSA ambassadeur vir SA
- Runtime
- 41:07
- Date posted
- 11 months ago
- Description
- In die week se Fokus gesels prof. Koos Malan (genoot by Sakeliga) Roland Henwood (politieke ontleder verbonde aan die Universiteit van Pretoria) en Jaco Kleynhans (hoof van internasionale skakeling by Solidariteit) oor die Nederlandse verkiesing, die groeiende spanning tussen Suid-Afrika en Amerika asook die nuwe Amerikaanse ambassadeur vir Suid-Afrika. Ons gesels ook oor die ope brief wat 42 Afrikaners geskryf het.
- Title
- 29 Oktober 2025 Nuus
- Runtime
- 4:41
- Date posted
- 12 months ago
- Description
- Build One South Africa het bekend gemaak dat die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat sedert 31 Mei vanjaar veertienduisend-900 sake van wangedrag teen polisiebeamptes oopgemaak het.
- Title
- 27 Oktober 2025 Nuus
- Runtime
- 3:45
- Date posted
- 12 months ago
- Description
- Die NRPG het dié saak verloor, waarna hy hom tot die Appèlhof gewend het. Dié hof het egter Vrydag ook teen hom beslis.
Luister elke dag na ons gesprekke op Pretoria FM:
📻 104.2FM
DStv-kanaal 887
of luister aanlyn by https://www.pretoriafm.co.za
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - https://www.facebook.com/pretoriafm
X - https://www.x.com/pretoriafm
WhatsApp-kanaal - https://whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - https://www.instagram.com/pretoria_fm
TikTok - https://www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus https://www.tiktok.com/@pretoriafm
- Title
- 24 Oktober 2025 Nuus
- Runtime
- 4:10
- Date posted
- 12 months ago
- Description
- Verskeie organisasies is teen die naamsverandering gekant en die burgerregte-organisasie, AfriForum, het 'n petisie opgestel om te verseker dat die park se naam onveranderd bly.
- Title
- Mike Bolhuis Beantwoord Luisteraarsvrae
- Runtime
- 22:36
- Date posted
- 12 months ago
- Description
- Hier is Carla Burg se volle gesprek met Mike Bolhuis oor 'n paar minder algemene vrae oor manwees, veiligheid en sy nuwe boek.
- Title
- 23 Oktober 2025 Nuus
- Runtime
- 4:19
- Date posted
- 12 months ago
- Description
- Die burgerregteorganisasie, AfriForum waarsku dat Suid-Afrika se weermagbasisse besig is om "eenstopwinkels vir misdadigers" te word.
- Title
- 22 Oktober 2025 Nuus
- Runtime
- 4:21
- Date posted
- 12 months ago
- Description
- Volgens Statistiek Suid-Afrika is die verhoging deur hoër pryse in verskeie kategorieë, veral in die vervoersektor, gedryf.
- Title
- Fokus 20 October 2025 - Dele van onteiening is ongrondwetlik
- Runtime
- 41:02
- Date posted
- 12 months ago
- Description
- In die week se program gesels Willie Spies (Hurter Spies Prokureurs) en Bennie van Zyl (hoofbestuurder: TLA SA) oor president Cyril Ramaphosa wat erken dele van die onteieningswet is ongrondwetlik, Ramokgopa se 2039 kragplan en sluit af met die diefstal by die Louvre in Frankryk.
- Title
- 21 Oktober 2025 Nuus
- Runtime
- 6:01
- Date posted
- 12 months ago
- Description
- ’n Monument wat reeds vir meer as sewe dekades die moed van Danie Theron vereer, het die jongste slagoffer van erfenismisdaad geword.
Luister elke dag na ons gesprekke op Pretoria FM:
📻 104.2FM
DStv-kanaal 887
of luister aanlyn by https://www.pretoriafm.co.za
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - https://www.facebook.com/pretoriafm
X - https://www.x.com/pretoriafm
WhatsApp-kanaal - https://whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - https://www.instagram.com/pretoria_fm
TikTok - https://www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus https://www.tiktok.com/@pretoriafm
- Title
- Israelse gyselaar vandag te ruste gelê
- Runtime
- 1:20
- Date posted
- 12 months ago
- Description
- Die oorskot van nog 'n Israelse gyselaar wat die week deur Hamas aan Israel terugbesorg is, is vandag te ruste gelê. Israelies wat tot sterwe gekom het nadat hulle op 7 Oktober 2023 deur Hamasaanvallers ontvoer is word tans as deel van ‘n skietstilstandooreenkoms aan Israel terugbesorg.
James Kemp doen verslag uit Israel.
- Title
- 20 Oktober 2025 Nuus
- Runtime
- 3:59
- Date posted
- 12 months ago
- Description
- Die DA het tydens die geleentheid ’n formele beroep op die ANC gedoen om hierdie wetsontwerp te ondersteun en die mense bo sy eie kaders te plaas.
Luister elke dag na ons gesprekke op Pretoria FM:
📻 104.2FM
DStv-kanaal 887
of luister aanlyn by https://www.pretoriafm.co.za
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - https://www.facebook.com/pretoriafm
X - https://www.x.com/pretoriafm
WhatsApp-kanaal - https://whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - https://www.instagram.com/pretoria_fm
TikTok - https://www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus https://www.tiktok.com/@pretoriafm
- Title
- 17 Oktober 2025 Nuus
- Runtime
- 4:00
- Date posted
- 12 months ago
- Description
- Die minister meen die tekort aan hoog- en laagspanningsdrade wat die suidelike provinsies verbind verhinder die land se vermoëns om bykomende groen kragopwekking te verbeter.
- Title
- 16 Oktober 2025 Nuus
- Runtime
- 4:55
- Date posted
- 12 months ago
- Description
- Pesident Donald Trump word beveel om beplande massa-afleggings van federale werkers tydens die regeringsluitings te staak.
- Title
- 15 Oktober 2025 Nuus
- Runtime
- 4:07
- Date posted
- 12 months ago
- Description
- Dít volg na gewelddadige betogings op ál drie kampusse in onder meer Bloemfontein en QwaQwa weens die universiteit se besluit om aanstaande jaar voorlopige registrasies te staak.
- Title
- Fokus 13 Oktober 2025 - Trump tot die redding
- Runtime
- 42:35
- Date posted
- 12 months ago
- Description
- In die week se program gesels Pieter Cloete met Jaco Kleynhans, hoof van internasionale skakeling by Solidariteit oor die afgelope week se grootste stories. Ons gesels oor die vredesooreemkoms tussen Israel en Hamas, Trump stuur dalk Tomahawk-misiele na Oekraïne. Die nuutste onthulings in die Madlanga-kommisie, SA wat stilletjies Gazelle-helikopters na Libië smokkel en Oom Paul Kruger replika kry permanente rus in Orania.
- Title
- 14 Oktober 2025 Nuus
- Runtime
- 4:42
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- In 'n tweede ernstige plaasaanval die afgelope paar dae, is 'n egpaar op 'n plaas naby Parys in die Vrystaat met 'n sekel aangerand.
Luister elke dag na ons gesprekke op Pretoria FM:
📻 104.2FM
DStv-kanaal 887
of luister aanlyn by https://www.pretoriafm.co.za
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - https://www.facebook.com/pretoriafm
X - https://www.x.com/pretoriafm
WhatsApp-kanaal - https://whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - https://www.instagram.com/pretoria_fm
TikTok https://www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus https://www.tiktok.com/@pretoriafm
- Title
- 13 Oktober 2025 Nuus
- Runtime
- 3:36
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- AfriForum se hoof, Kallie Kriel, sê die ANC moet ook antwoorde verskaf vir sy misdade gedurende die apartheidsjare.
Luister elke dag na ons gesprekke op Pretoria FM:
📻 104.2FM
DStv-kanaal 887
of luister aanlyn by https://www.pretoriafm.co.za
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - https://www.facebook.com/pretoriafm
X - https://www.x.com/pretoriafm
WhatsApp-kanaal - https://whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - https://www.instagram.com/pretoria_fm
TikTok - https://www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus https://www.tiktok.com/@pretoriafm
- Title
- 10 Oktober 2025 Nuus
- Runtime
- 4:58
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Die ewebeeld van Paul Kruger se standbeeld op Kerkplein in Pretoria is vandag – op die oudpresident van die Zuid-Afrikaansche Republiek – se 200ste verjaarsdag – in Orania onthul.
- Title
- 09 Oktober 2025 Nuus
- Runtime
- 4:20
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Israel en Hamas het ooreengekom op 'n skietstilstand in Gaza, wat moontlik daartoe sal lei dat die oorblywende gyselaars binne dae vrygelaat word.
- Title
- 08 Oktober 2025 Nuus
- Runtime
- 4:03
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Verskeie persone, wat deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, luitenant-generaal Nhlanhla Mkhwanazi, voor die Madlanga-kommissie geïmpliseer is, is formeel versoek om voor die kommissie te verskyn.
- Title
- 07 Oktober 2025 Nuus
- Runtime
- 4:02
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Die pasiënt het glo haar bed aan die brand gesteek, nadat sy herhaaldelik gevra het om uit die fasiliteit ontslaan te word.
- Title
- Fokus 06 Oktober 2025 - Nathi Mthethwa se dood onder verdenking en ander nuus
- Runtime
- 44:22
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Roland Henwood, politieke ontleder aan die Universiteit van Pretoria en prof. Koos Malan, genoot by Sakeliga, gesels met Pieter Cloete oor die grootste nuusgebeure van die afgelope week:
Nathi Mthethwa se skielike afsterwe,
Die skuldigbevinding van Julius Malema,
Die afgelope week se gebeure by die Madlanga-kommisie,
Solidariteit se besoek aan die VSA
- Title
- Fokus 29 September - President Ramaphosa gee terugvoer na sy besoek aan die VN in New York.
- Runtime
- 39:35
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Pieter Koen bied aan Fokus op Pretoria FM. Die gas vanaand is dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit. Die onderwerpe vir vanaand is die Malema-dossier, Jaco Kleyhans en Werner Human wat tans in Amerika op besoek is, President Ramaphosa wat terugvoer gee na sy besoek aan die VN in New York en ook tarief onderhandelings en laastens dan ook oor die waarnemede minister van polisie, Prof Cachalia wat op ‘n vraag van Carl Niehaus van die EFF gevra is hoe vorder die verraadsaak teen Dirk Hermann, Kallie Kriel, Jaco Kleynhans en ook Flip Buys.
- Title
- 06 Oktober 2025 Nuus
- Runtime
- 3:53
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Die monument, teen die voet van Ysterberg, dien as eerbetoon aan boere en hul gesinne wat sedert 1994 vermoor is.
- Title
- 03 Oktober 2025 Nuus
- Runtime
- 3:36
- Date posted
- 1 year ago
- Description
- Dié gepubliseerde regulasies het betrekking op sleutelbepalings van die Suid-Afrikaanse Skolewet rakende skoolkapasiteit en skooltoelatings.