Pretoria FM
13 Maart 2026 Nuus
- Title
- 13 Maart 2026 Nuus
- Runtime
- 4:10
- Date posted
- 7 months ago
- Description
- Die Suid-Afrikaanse maatskappy RCL Foods is in ’n nasionale krisis nadat meer as 'n honderd-en-15-duisend sakke droë troeteldierkos wat salmonella bevat, per ongeluk op winkelrakke beland het.
- Title
- 12 Maart 2026 Afrikaanse Nuus
- Runtime
- 4:13
- Date posted
- 7 months ago
- Description
- Die staat bestee nagenoeg R13,500 per gevangene per maand.
Luister elke dag na ons gesprekke op Pretoria FM:
📻 104.2FM
DStv-kanaal 887
of luister aanlyn by www.pretoriafm.co.za
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - www.facebook.com/pretoriafm
X - www.x.com/pretoriafm
WhatsApp-kanaal - whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - www.instagram.com/pretoria_fm
TikTok - www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus www.tiktok.com/@pretoriafm
- Title
- 11 Maart 2026 Afrikaanse Nuus
- Runtime
- 3:58
- Date posted
- 7 months ago
- Description
- Die Verenigde State se ambassadeur in Suid-Afrika, Leo Brent Bozell, het sy eerste openbare toespraak in die land gebruik om vyf kernprioriteite vanuit Washington aan te dui.
- Title
- 10 Maart 2026 Afrikaanse Nuus
- Runtime
- 4:01
- Date posted
- 7 months ago
- Description
- Die nasionale energiereguleerder, Nersa, het Eskom se jongste tariefaansoek vir die 2026/27-boekjaar goedgekeur. Dit beteken dat diegene aan wie Eskom krag voorsien vanaf 1 April gemiddeld 8,76% meer vir elektrisiteit sal betaal.
Luister elke dag na ons gesprekke op Pretoria FM:
📻 104.2FM
DStv-kanaal 887
of luister aanlyn by www.pretoriafm.co.za
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - www.facebook.com/pretoriafm
X - www.x.com/pretoriafm
WhatsApp-kanaal - whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - www.instagram.com/pretoria_fm
TikTok - www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus www.tiktok.com/@pretoriafm
- Title
- Fokus | 09 Maart 2026 | Iran het 'n nuwe opperleier
- Runtime
- 40:23
- Date posted
- 7 months ago
- Description
- In die week se Fokus gesels Jaco Kleynhans (hoof van internasionale skakeling by Solidariteit) en prof. Koos Malan (genoot by Sakeliga) Weer in diepte oor die konflik tussen die VSA, Israel en Iran. Gaan dit ontaard in nog 'n Irak? En, wat nou met Iran se nuwe opperleier?
- Title
- 09 Maart 2026 Afrikaanse Nuus
- Runtime
- 5:07
- Date posted
- 7 months ago
- Description
- Die finansiesministers van die G7-lande oorweeg die gebruik van nood-oliereserwes te midde van stygende oliepryse wat aangevuur word deur die oorlog in Iran.
Luister elke dag na ons gesprekke op Pretoria FM:
📻 104.2FM
DStv-kanaal 887
of luister aanlyn by www.pretoriafm.co.za
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - www.facebook.com/pretoriafm
X - www.x.com/pretoriafm
WhatsApp-kanaal - whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - www.instagram.com/pretoria_fm
TikTok - www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus www.tiktok.com/@pretoriafm
- Title
- Sip en Skinder | Ep15 | Rooksein is weer heel!
- Runtime
- 15:01
- Date posted
- 7 months ago
- Description
- In die week se episode van Sip & Skinder gesels Carla Burg en Lisa Met Die Rooi Hare oor die Blou Bulle se wen op Loftus verlede naweek, …. en Anzelle word deel van Rooksein.
- Title
- 06 Maart 2026 Afrikaanse Nuus
- Runtime
- 4:49
- Date posted
- 7 months ago
- Description
- ’n Verslag deur die kredietburo, TPN wys op wydverspreide bedrog in Suid-Afrika se openbare skole, waar ouers valse inligting verskaf om plekke vir hul kinders by gewilde skole te bekom.
Luister elke dag na ons gesprekke op Pretoria FM:
📻 104.2FM
DStv-kanaal 887
of luister aanlyn by www.pretoriafm.co.za
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - www.facebook.com/pretoriafm
X - www.x.com/pretoriafm
WhatsApp-kanaal - whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - www.instagram.com/pretoria_fm
TikTok - www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus www.tiktok.com/@pretoriafm
- Title
- Wie finansier ons studente se studielenings?
- Runtime
- 5:36
- Date posted
- 7 months ago
- Description
- Die verskillende tipes donateurs en studiefondse.
Onderhoudvoerders: Yolandi Theron, afdelingshoof administratief: Helpende Hand Studietrust en Dian van den Berg, omroeper PretoriaFM.
Gasspreker: Dr. Dirk Hermann, Uitvoerende Hoof van Solidariteit.
- Title
- 05 Maart 2026 Afrikaanse Nuus
- Runtime
- 4:53
- Date posted
- 7 months ago
- Description
- Die Suid-Afrikaanse Polisiediens in die Wes-Kaap het 62 afgetrede speurders teruggeroep om te help met die ondersoek van bendegeweld en geweldsmidaad.
- Title
- Fokus | 02 Maart 2026 | Fokus | Laaste asem van Iran?
- Runtime
- 42:36
- Date posted
- 7 months ago
- Description
- In die week se Fokus gesels Jaco Kleynhans (hoof van internasionale skakeling by Solidariteit) en prof. Koos Malan (genoot by Sakeliga) oor die konflik tussen die VSA, Israel en Iran.
- Title
- 04 Maart 2026 Afrikaans Nuus
- Runtime
- 6:09
- Date posted
- 7 months ago
- Description
- Suid-Afrika gedenk vandag saam met die internasionale gemeenskap Wêreldvetsugdag, te midde van kommerwekkende syfers oor die land se gesondheid.
Die Gautengse departement van gesondheid het bekend gemaak dat 23% van Suid-Afrikaanse kinders tussen ses en veertien jaar oud oorgewig of vetsugtig is.
- Title
- Begrotingsredegesprek 2026
- Runtime
- 51:05
- Date posted
- 7 months ago
- Description
- Kyk hier na die Begrotingsgesprek - gesamentlik aangebied deur Pretoria FM se Susan Botha en Akademia se Rika Calitz - vir 'n deurtastende ontleding van die 2026-begrotingsrede wat Woensdag deur die minister van finansies, Enoch Godongwana gelewer is.
Paneel:
Prof. Jannie Rossouw – Ere-professor van Wits se Besigheidskool en ekonoom verbonde aan Altitude Wealth
Pieter Janse van Rensburg – AJM SA Direkte en Indirekte Belasting praktykvennoot en lid van die Belastinghofbank
Monica Mynhardt – Meningsredakteur: Maroela Media
- Title
- 3 Maart 2026 Afrikaanse Nuus
- Runtime
- 4:52
- Date posted
- 7 months ago
- Description
- Die ANC het die PM27-veldtog veroordeel, wat blykbaar gemik is op ondersteuning vir die bekende sakeman, Patrice Motsepe om die party se volgende president in 2027 te word.
- Title
- Nuusweek | 20 Februarie 2026 | Wapenontploffing by Denel
- Runtime
- 16:16
- Date posted
- 7 months ago
- Description
- Nuusweek berig vanoggend oor 'n wapenontploffing by Denel wat op 26 Mei 2016 die lewe van 'n werknemer in 'n oogwink verander het.
Op dié noodlottige dag het Ben Potgieter, ’n wapentegnikus, gehoor gegee aan ’n kollega by die wapenvervaardiger Denel se pleidooi om net vinnig ’n wapen te kom toets wat dringend na Indonesië vervoer moet word.
- Title
- 2 Maart 2026 Afrikaanse Nuus
- Runtime
- 5:20
- Date posted
- 7 months ago
- Description
- Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking sê hy is in kontak met Suid-Afrikaners wat in die konflik in die Midde-Ooste vasgekeer is, nadat die VSA en Israel aanvalle op Iran uitgevoer en dié land teenaanvalle van stapel gestuur het.
- Title
- 27 Februarie 2026 Afrikaanse Nuus
- Runtime
- 3:48
- Date posted
- 7 months ago
- Description
- Die burgemeester van die Wes-Kaap, Geordin Hill-Lewis het vandag aangekondig dat hy vir die party se nasionale leierspos sal staan.
- Title
- 26 Februarie 2026 Afrikaanse Nuus
- Runtime
- 6:08
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- Die uitvoerende hoof van AfriForum, Kallie Kriel, het vandag in sy getuienis voor die Khampepe-kommissie aangevoer dat politieke inmenging die vervolging van ANC-leiers vir historiese menseregteskendings verhoed.
Luister elke dag na ons gesprekke op Pretoria FM:
📻 104.2FM
DStv-kanaal 887
of luister aanlyn by www.pretoriafm.co.za
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - www.facebook.com/pretoriafm
X - www.x.com/pretoriafm
WhatsApp-kanaal - whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - www.instagram.com/pretoria_fm
TikTok - www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus www.tiktok.com/@pretoriafm
- Title
- 25 Februarie 2026 Afrikaanse Nuus
- Runtime
- 9:10
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- Vier verdagtes, onder wie twee huidige amptenare en een voormalige amptenaar van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) is in hegtenis geneem vir beweerde bedrog van ongeveer R4,9 miljoen.
Luister elke dag na ons gesprekke op Pretoria FM:
📻 104.2FM
DStv-kanaal 887
of luister aanlyn by www.pretoriafm.co.za
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - www.facebook.com/pretoriafm
X - www.x.com/pretoriafm
WhatsApp-kanaal - whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - www.instagram.com/pretoria_fm
TikTok - www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus www.tiktok.com/@pretoriafm
- Title
- 24 Februarie 2026 Afrikaanse Nuus
- Runtime
- 4:03
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- ’n Nuwe verslag deur die 2030-leespaneel het onthul dat slegs 30% van leerlinge in die grondslagfase op 'n aanvaarbare vlak in hul moedertaal kan lees.
Luister elke dag na ons gesprekke op Pretoria FM:
📻 104.2FM
DStv-kanaal 887
of luister aanlyn by www.pretoriafm.co.za
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - www.facebook.com/pretoriafm
X - www.x.com/pretoriafm
WhatsApp-kanaal - whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - www.instagram.com/pretoria_fm
TikTok - www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus www.tiktok.com/@pretoriafm
- Title
- Fokus | 23 Februarie 2026 | Trump, tariewe en oor waterpolitiek
- Runtime
- 40:33
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- In die week se Fokus gesels Jaco Kleynhans (hoof van internasionale skakeling by Solidariteit) en Roland Henwood (politieke ontlender by Universiteit van Pretoria) oor Trump wat 'n bloedneus gekry het in die Amerikaanse howe oor sy tariefoorloë, 24 Febrauarie is dit vier jaar sedert die oorlog in Oekraïne uitgebreek het. Ons gesels ook oor Iran en die VSA se moontlike vredesooreenkoms. En op plaaslik is dit Helen Zille teen Herman Mashaba vir Johannesburg burgermeester.
- Title
- 23 Februarie 2026 Afrikaanse Nuus
- Runtime
- 4:14
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- Zimbabwiese boere het opnuut ’n beroep op die administrasie van die president van die VSA, Donald Trump gedoen om in te gryp by die lang uitgerekte vergoedingsage na afloop van hul uitsettings tydens dié buurland se grondhervormingsprogram meer as
- Title
- Kaptein Span Die Skinder! | Sip en Skinder | Ep14
- Runtime
- 15:52
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- In die week se episode van Sip & Skinder gesels Carla Burg en Lisa Met Die Rooi Hare oor Kaptein Kurt wat dalk deel was van daai stoute files, Kokkedoor Mariana wat oor alles gejok het en alles oor Spoegwolf releases, voorblaaie en optredes!
#SipenSkinder #lisametdierooihare #KurtDarren #CarlaBurg #pretoriaFM
- Title
- 20 Februarie 2026 Nuus
- Runtime
- 5:36
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- President Cyril Ramaphosa het bevestig dat hy nie enige artikels van die Nasionale Gesondheidsversekeringswet van 2023 sal afkondig voordat die Konstitusionele Hof uitspraak gelewer het op uitdagings rakende openbare deelname nie.
Luister elke dag na ons gesprekke op Pretoria FM:
📻 104.2FM
DStv-kanaal 887
of luister aanlyn by www.pretoriafm.co.za
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - www.facebook.com/pretoriafm
X - www.x.com/pretoriafm
WhatsApp-kanaal - whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - www.instagram.com/pretoria_fm
TikTok - www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus www.tiktok.com/@pretoriafm
- Title
- 19 Februarie 2026 Nuus
- Runtime
- 4:43
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- Dit is vandag twee jaar sedert die verdwyning van die groenoog blondekopmeisie, Joshlin Smith, wat ses jaar oud was toe sy by haar huis in Middelpos, Saldanhabaai, ontvoer is.
- Title
- Fokus 16 Februarie 2026 | SONA, AU en Marco Rubio
- Runtime
- 41:07
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- In die week se Fokus gesels Jaco Kleynhans (hoof van internasionale skakeling by Solidariteit) en prof. Koos Malan (genoot by Sakeliga) oor hulle gevoel van die staatsrede, ons gesels oor oor die onlangse Afrika-Unie vergaderinge en Marco Rubio se toespraak tydens die München Sekuriteitsberaad.
- Title
- 18 Februarie 2026 Nuus
- Runtime
- 5:08
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- Pasiënte by die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria moet lank wag, nadat operasies by dié hospitaal weens probleme met die lugversorgingstelsel in operasiesale vertraag is.
📻 104.2FM
DStv-kanaal 887
of luister aanlyn by www.pretoriafm.co.za
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - www.facebook.com/pretoriafm
X - www.x.com/pretoriafm
WhatsApp-kanaal - whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - www.instagram.com/pretoria_fm
TikTok - www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus www.tiktok.com/@pretoriafm
- Title
- Fokus | 09 Februarie 2026 | Steenhuisen, die DA en die bek-en-klouseerkrisis.
- Runtime
- 41:34
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- In die week se Fokus gesels Jaco Kleynhans (hoof van internasionale skakeling by Solidariteit) en Willie Spies (Hurter en Spies) oor John Steenhuisen wat nie homself beskikbaar gaan stel vir 'n volgende termyn as partyleier nie en sy hantering van die bek-en- klouseerkrisis. Daarna skuif ons fokus na AGOA, Suid-Afrika se handelsverhouding met die Verenigde State, en hoe dit vergelyk met die nuwe en groeiende handelsooreenkomste met China — en wat dit vir plaaslike werk, uitvoere en geopolitieke posisionering inhou.
Internasionaal kyk ons na die Japannese verkiesing, stygende spanning tussen Iran en die VSA, asook die voortdurende magspeletjies tussen Oekraïne, Rusland en Washington.
Ons sluit af met ’n terugblik na JD Vance se omstrede toespraak by die München Sekuriteitsberaad van 2025 en kyk vooruit na wat te wagte kan wees by die beraad wat binnekort tussen 13-15 Februarie) gaan plaasvind, en waarom Vance besoeke aan Armenië en Azerbaijan veel meer b...
- Title
- 17 Februarie 2026 Nuus
- Runtime
- 6:04
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- Die Rhodes -universiteit het gereageer op gerugte van 'n leeu wat glo op die kampus rondloop en het studente verseker dat die dier skadeloos is.
- Title
- 16 Februarie 2026 Nuus
- Runtime
- 5:22
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- ’n Oudit het in 2022 250 gevalle van onwettighede in die Ekurhuleni-metropolisiedepartement blootgelê. 83 van dié sake is verhoorafwagtend en 167 beamptes het bevestigde kriminele rekords.
- Title
- 13 Februarie 2026 Nuus
- Runtime
- 8:57
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- Die Verenigde Nasies sê die werwing en gebruik van kinders is steeds een van die mees uitgebreide en verwoestende oortredings in die wêreld.
- Title
- Waar is jou klere Zaan?! | Sip en Skinder | Ep13
- Runtime
- 14:26
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- In die week se episode van Sip & Skinder gesels Carla Burg en Lisa Met Die Rooi Hare oor die groep Rooksein wat een lid minder is, die Amerikaanse Super Bowl se hoogtepunte, en alles wat mooi en romanties is vir Valentynsdag.
#SipenSkinder #lisametdierooihare #Rooksein #SuperBowl2026 #valentynsdag
- Title
- 12 Februarie 2026 Nuus
- Runtime
- 4:42
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- Die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, het inwoners die harnas ingejaag, nadat hy by ’n mediakonferensie gesê het dat hy ook watertekorte ervaar en soms na ’n hotel toe gaan om te stort.
- Title
- 11 Februarie 2026 Nuus
- Runtime
- 8:08
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- Die VF Plus het sy skok uitgespreek, kort nadat dit rugbaar geword het dat die minister van landbou, John Steenhuisen, ’n vername veearts, dr. Danie Odendaal van die ministeriële bek-en-klouseer-taakspan verwyder het, glo omdat hy nie ’n Verklaring van Onpartydigheid en Vertroulikheid wou onderteken nie.
- Title
- 10 Februarie 2026 Nuus
- Runtime
- 5:58
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- Die minister van finansies, Enoch Godongwana het nagenoeg R1 miljard bewillig om infrastruktuur te herstel weens natuurrampe wat verlede jaar plaasgevind het.
- Title
- 09 Februarie 2026 Nuus
- Runtime
- 4:27
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- Nersa het Eskom se besluit om ’n bykomende R54,7 miljard rand oor die volgende twee jaar van verbruikers te verhaal goedgekeur.
- Title
- 06 Februarie 2026 Nuus
- Runtime
- 5:07
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- Die appèlhof in Bloemfontein het oudpresident Jacob Zuma se herhaalde poging om die staatsaanklaer, Billy Downer, te laat verwyder, met koste van die hand gewys.
- Title
- Jacob Zuma Is In Die Eipstein Files | Sip en Skinder | Ep 12
- Runtime
- 15:59
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- In die week se episode van Sip & Skinder gesels Carla Burg en Lisa Met Die Rooi Hare oor Melania se film wat nie meer Suid-Afrika toe kom nie, die boeties se bar fight wat op video is, en Jacob Zuma se naam is deel van die Episten Files.
- Title
- Belasting mét hart. Jou bydrae kan hoop en 'n toekoms finansier.
- Runtime
- 9:58
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- Onderhoudvoerders: Yolandi Theron, afdelingshoof administratief: Helpende Hand Studietrust en Dian van den Berg, omroeper PretoriaFM.
Gasspreker: Jaco van der Merwe, voorsitter van die Vereniging van Rekenmeesters vir Afrikaans asook voorsitter van RVA Studiefonds.
- Title
- 05 Februarie 2026 Nuus
- Runtime
- 4:23
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- ’n Polisie-informant is vanoggend deur ’n sluipmoordaanval geteiken.
- Title
- 04 Februarie 2026 Nuus
- Runtime
- 4:24
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- John Steenhuisen lê tuig neer as leier, maar nié as minister.
- Title
- 03 Februarie 2026 Nuus
- Runtime
- 4:45
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- Die DA-leier, John Steenhuisen gaan na verwagting môre sy uittrede uit die party se leierskapwedloop in Durban aankondig.
Luister elke dag na ons gesprekke op Pretoria FM:
📻 104.2FM
DStv-kanaal 887
of luister aanlyn by www.pretoriafm.co.za
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - www.facebook.com/pretoriafm
X - www.x.com/pretoriafm
WhatsApp-kanaal - whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - www.instagram.com/pretoria_fm
TikTok - www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus www.tiktok.com/@pretoriafm
- Title
- Fokus | 02 Februarie 2026 | Suid-Afrika tart VSA en Israel
- Runtime
- 43:22
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- In die week se Fokus gesels Jaco Kleynhans (hoof van internasionale skakeling by Solidariteit) en Roland Henwood (politieke ontleder verbonde aan die Universiteit van Pretoria) gesels ons oor Suid-Afrika wat Israel se 'chargé d’affaires' tot persona non grata verklaar - Wat beteken dit vir Suid-Afrika se verhouding met die VSA/Israel? President Volodymyr Zelenskyy het vandag bevestig daar daar 'n driesydige gesprek gaan plaasvind Woensdag tussen Oekraine, Rusland en die VSA. Is daar 'n ooreenkoms op die tafel tussen die VSA en Iran? Dmitry Medvedev (vise-voorsitter van Rusland se sekuriteitsraad)waarsku: sou die kernverdrag verstryk dit groot probleme kan inhou en die regse Laura Fernández wen Costa Rica se verkiesing.
- Title
- 02 Februarie 2026 Nuus
- Runtime
- 3:45
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- Die DA in Gauteng sê hulle gaan regsmening inwin oor die departement van justisie se besluit om meer as 9000 misdaadvoorkomingsbewaarders - bekend as AmaPanyaza - as vredesbeamptes te verklaar.
Luister elke dag na ons gesprekke op Pretoria FM:
📻 104.2FM
DStv-kanaal 887
of luister aanlyn by www.pretoriafm.co.za
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - www.facebook.com/pretoriafm
X - www.x.com/pretoriafm
WhatsApp-kanaal - whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - www.instagram.com/pretoria_fm
TikTok - www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus www.tiktok.com/@pretoriafm
- Title
- 30 Januarie 2026 Nuus
- Runtime
- 5:18
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- Die veroordeelde moordenaar en verkragter, Thabo Bester, is vanaf die C-Max gevangenis in Pretoria na die Ebongweni supermaksimum sekuriteitsgevangenis in Kokstad verskuif.
- Title
- Rusland Se Vlag Wapper In Die Kaap | Sip en Skinder | Ep 11
- Runtime
- 13:58
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- In die week se episode van Sip & Skinder gesels Carla Burg en Lisa Met Die Rooi Hare oor Rusland se vlag wat in Kaapstad gehys is, Dua Lipa wat in Suid-Afrika kom kuier het, en nog ‘n Op My Eish dame is getroud.
- Title
- 29 Januarie 2026 Nuus
- Runtime
- 4:12
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- Die president van die Reserwebank, Letsetja Kganyago, het aangekondig dat die rentekoers onveranderd op 6,75% gelaat sal word.
- Title
- 28 Januarie 2026 Nuus
- Runtime
- 5:17
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- Die bestuurshoof van die Johannesburgse Ontwikkelingsagentskap, wat ook die waarnemende hoof by die Johannesburgse Maatskaplike Behuisingsmaatskappy is, Themba Mathibe, het vandag in die Alexandra-landdroshof in Johannesburg verskyn, waar hy borgtog van R50,000 toegestaan is.
- Title
- Fokus 26 Januarie 2026
- Runtime
- 38:55
- Date posted
- 8 months ago
- Description
- Trump skud die boot by Davos
- Title
- 27 Januarie 2026 Nuus
- Runtime
- 4:27
- Date posted
- 9 months ago
- Description
- Die vakbondfederasie Cosatu het die regering versoek om nie voort te gaan met ’n beplande Weermagdagparade ter waarde van R372-miljoen wat op 21 Februarie in Thohoyandou gehou gaan word nie.

