Pretoria FM
7 Maart 2025 Nuus
- Title
- 7 Maart 2025 Nuus
- Runtime
- 3:07
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Die president van Oekraine, Volodymyr Zelensky besoek eersdags Suid-Afrika
- Title
- Landbou - 7 Maart 2025 - Damverslag en LandbouWeekblad
- Runtime
- 10:47
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Hoe lyk die jongste damvlakke in die land? LandbouWeekblad gesels oor ’n paar onderwerpe waaroor hulle hierdie week berig.
Gaste:
Nelia Richter
Adjunk-redakteur: LandbouWeekblad
- Title
- Willie Spies in gesprek met Klankkoerant
- Runtime
- 12:49
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Die uitvoerende voorsitter van die Direksie van Pretoria FM, Willie Spies, het op Klankkoerant meer besonderhede verskaf oor die hernuwing van die uitsaailisensie vir Pretoria FM asook die regstryd om die lisensies te bekom vir die ander herleistasies.
- Title
- Ernst Roets in gesprek met Klankkoerant
- Runtime
- 11:14
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Ernst Roets gesels met Klankoerant oor sy onlangse onderhoud met die Amerikaanse potgooi-joernalis, Tucker Carlson, asook sy toekomsplanne ná sy vertrek uit die Solidariteit-beweging.
- Title
- 06 Maart 2025 Nuus
- Runtime
- 3:12
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Die minister van korrektiewe dienste, dr. Pieter Groenewald, het gister aan die parlement bekend gemaak dat meer as 25 000 buitelandse burgers tans in Suid-Afrikaanse tronke aangehou word.
- Title
- Landbou - 6 Maart 2025 - Landboumarkte en weerverskynsels
- Runtime
- 23:59
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Ons vind uit wat die jongste landboumarkte behels. Ons fokus op die huidige weerverskynsels wat op die oomblik ‘n uitwerking op landbou het.
Gaste:
Johnny van der Merwe
Besturende direkteur: AMT
Hannes Rautenbach
Landbouweerkundige en buitengewone professor verbonde aan die Universiteit van Pretoria
- Title
- Mediese Gesprek - 6 Maart 2025 - Geesteswelstand tydens swangerskap
- Runtime
- 12:33
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Volgens inligting van die Wêreldgesondheidsorganisasie ly 10% van swanger vrouens en 13% van vrouens wat geboorte geskenk het aan ’n geestesongesteldheid, meestal depressie.
Sarina gesels vandag met Lizelle Fourie, kliniese streeksbestuurder by Dis-Chem.
- Title
- 5 Maart 2025 Nuus
- Runtime
- 3:05
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Die twee medebeskuldigdes in die saak van Joshlin Smith het vandag in hul pleitverduidelikings in die hooggeregshof in Saldanha aangevoer dat hulle oor dae deur polisiebeamptes gemartel en aangerand is.
- Title
- Landbou - 5 Maart 2025 - Asiatiese rooiwater en wynbedryf
- Runtime
- 21:09
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Daar word op die oomblik baie op Asiatiese rooiwater gefokus - ons vind meer uit. Ons gesels ook oor die wynbedryf.
Gaste:
Danie Odendaal
Veearts: Veearts Netwerk
Peter Pentz
Kommunikasiebestuurder: Groote Post-wynlandgoed
- Title
- 4 Maart 2025 Nuus
- Runtime
- 3:08
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sê ‘n reeks video's wat soos ‘n veldbrand op sosiale media versprei het - wat kwansuis onakkurate en misleidende inligting oor die weermag toon - is propaganda.
- Title
- Fokus - 3 Maart 2025 - Die momentum bou op teen Swart Ekonomiese Bemagtiging
- Runtime
- 42:06
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Die mislukte Swart Ekonomiese Bemagtigingsbeleid van die Suid-Afrikaanse regering kry nou ook kritiek op die internasionale speelveld. Anton Meijer gesels met prof. Koos Malan en prof. Andre Duvenage oor SEB, hoogverraad klagtes teen Afriforum en Solidariteit, en die ANC se pogings om die EFF te kry om sy begroting goed te keur.
- Title
- Landbou - 4 Maart 2025 - B20-beraad en wolbedryf
- Runtime
- 19:10
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Ons gesels oor die B20-beraad en vind onder meer uit watter vordering tot dusver met die logistieke krisis in Suid-Afrika gemaak is. Ons fokus ook op die wolbedryf.
Gaste:
Theo Boshoff
Uitvoerende Hoof: Agbiz
Deon Saayman
Uitvoerende Hoof: Cape Wools
- Title
- Regsgesprek - 4 Maart 2025 - Kandidaatprokureurs
- Runtime
- 10:47
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Oorweeg jy ‘n loopbaan in die regte? Hier is alles wat jy moet weet! Sarina Bosman gesels met kandidaat-prokureur, Marlé Ribbens.
- Title
- 3 Maart 2025 Nuus
- Runtime
- 3:44
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Die ma van die vermisde ses-jarige Joshlin Smith het vandag, saam met haar twee medebeskuldigdes, in die hof verskyn
- Title
- Landbou - 3 Maart 2025 - Voëlgriep en sitrusbedryf
- Runtime
- 19:27
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Ons fokus op die kommer oor die uitbreking van voëlgriep wat dreig in die land. Suid-Afrika se ondoeltreffende logistieke infrastruktuur het die sitrusbedryf baie gekos - ons vind meer uit.
Gaste:
Izaak Breitenbach
Hoofbestuurder, braaihoenderorganisasie: Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging
Deon Joubert
Spesiale gesant, marktoegang: Sitruskwekersvereniging
- Title
- Vodacom Bulls vs DHL Stormers
- Runtime
- 54:17
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Volg die tweede helfte tussen die Vodacom Bulls en DHL Stormers op Pretoria FM se YouTube Kanaal. Kommentaar deur Johan Pretorius en Simon Riekert
- Title
- Vodacom Bulls vs DHL Stormers
- Runtime
- 2:18:39
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Volg die eerste helfte tussen die Vodacom Bulls en DHL Stormers op Pretoria FM se YouTube Kanaal. Kommentaar deur Johan Pretorius en Simon Riekert
- Title
- Emirates Lions vs Hollywoodbets Sharks
- Runtime
- 48:57
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Turn your videos into live streams with https://restream.io
Volg die tweede helfte tussen die Emirates Lions vs Hollywoodbets Sharks op Pretoria FM se YouTube Kanaal. Kommentaar deur Toeks Kotze
- Title
- Emirates Lions vs Hollywoodbets Sharks
- Runtime
- 59:27
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Turn your videos into live streams with https://restream.io
Volg die eerste helfte tussen die Emirates Lions vs Hollywoodbets Sharks op Pretoria FM se YouTube Kanaal. Kommentaar deur Toeks Kotze
- Title
- 28 Februarie 2025 Nuus
- Runtime
- 3:56
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Arcelor Mittal het finaal bevestig dat hy sy langstaalfabrieke in Vereeniging en Newcastle gaan sluit.
- Title
- Landbou - 28 Februarie 2025 - Lintwurms, damverslag en LandbouWeekblad
- Runtime
- 19:24
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Ons vind meer uit oor lintwurms. Hoe lyk die jongste damvlakke in die land? LandbouWeekblad gesels oor ’n paar onderwerpe waaroor hulle hierdie week berig.
Gaste:
Didi Claassen
Spesialis veterinêre patoloog en algemene bestuurder van Afrivet-opleidingsdienste
Nelia Richter
Adjunk-redakteur: LandbouWeekblad
- Title
- 27 Februarie 2025 Nuus
- Runtime
- 4:06
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika sal ‘n ooreenkoms met Amerika aangaan oor die land se grondbeleid.
- Title
- Landbou - 27 Februarie 2025 - Landboumarkte en weerverskynsels
- Runtime
- 19:06
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Ons vind uit wat die jongste landboumarkte behels. Ons fokus op die huidige weerverskynsels wat op die oomblik ‘n uitwerking op landbou het.
Gaste:
Johnny van der Merwe
Besturende direkteur: AMT
Hannes Rautenbach
Landbouweerkundige en buitengewone professor verbonde aan die Universiteit van Pretoria
- Title
- Mediese Gesprek - 27 Februarie 2025 - Die uitwerking van sweet op die
- Runtime
- 12:18
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Die somer is nog lank nie verby nie, met hittegolwe, en hoë temperature wat nog voorspel word, voordat ons herfs binnegaan.
Dié hitte beteken dikwels sweet. Sweet kan ‘n positiewe en negatiewe uitwerking op jou vel hê, afhangend van die hoeveelheid sweet.
In sommige gevalle kan sweet die vel vogtig hou, en dit skoonmaak, maar dit kan terselfdetyd ook porieë blokkeer, en die vel irriteer. Om te gesels oor die uitwerking van sweet op ‘n persoon se vel, sluit ek nou aan by die stigter en produkontwikkelaar by BioMedical Emporium, dr Judey Pretorius.
- Title
- 26 Februarie 2025 Nuus
- Runtime
- 3:58
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Die Pluimveeprodusent Daybreak Foods het aangekondig dat hy nie sy werknemers se salarisse kan betaal nie.
Luister daagliks na ons gesprekke op PretoriaFM:
📻 104.2FM
DSTV kanaaal 887
of luister aanlyn by https://www.pretoriafm.co.za
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - https://www.facebook.com/pretoriafm
X - https://www.x.com/pretoriafm
Whatsapp Channel - https://whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - https://www.instagram.com/pretoria_fm
TikTok - https://www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus https://www.tiktok.com/@pretoriafm
- Title
- Landbou - 26 Februarie 2025 - Vrystaat Landbou en ekonomiese oorsig
- Runtime
- 22:39
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Vrystaat Landbou is besig om sy bande met Agri SA te heroorweeg. Ons deel ook ‘n ekonomiese oorsig rakende die landbousektor.
Gaste:
Francois Wilken
President: Vrystaat Landbou
Dawie Maree
Landbou-ekonoom: FNB
- Title
- 25 Februarie 2025 Nuus
- Runtime
- 3:51
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Die DA in die Tshwane-metro eis ‘n ondersoek na adjunk-burgemeester se bande met veiligheidsmaatskappy
- Title
- Fokus 25 Februarie 2025 - Corné, Corné, sal jy die VF Plus lei?
- Runtime
- 43:06
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Anton Meijer gesels met Bennie van Zyl en Jaco Kleynhans oor die nuwe leierskap in die VF+. Hulle bespreek ook Solidariteit se besoek aan Washington DC, die beoogde BTW verhoging van 2%, en die verkiesingsuitslag in Duitsland.
Luister daagliks na ons gesprekke op Pretoria FM:
📻 104.2FM
DStv-kanaal 887
of luister aanlyn by [pretoriafm.co.za](http://pretoriafm.co.za)
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - [facebook.com/pretoriafm](http://facebook.com/pretoriafm)
X - [x.com/pretoriafm](http://x.com/pretoriafm)
Whatsapp Channel - https://whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - [https://www.instagram.com/pretoria_fm](https://www.instagram.com/pretoria_fm?utm_source=ig_web_button_share_sheet&igsh=ZDNlZDc0MzIxNw==)
TikTok - [https://www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus](https://www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus?_t=ZM-8swllInTLld&_r=1) [ht...
- Title
- Landbou - 25 Februarie 2025 - Veediefstal en varkvleisbedryf
- Runtime
- 23:55
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Ons vind uit wat die jongste veediefstalsyfer(s) behels. Wat is die huidige stand van sake rakende die varkvleisbedryf?
Gaste:
Willie Clack
Senior-lektor, strafregpleging: UNISA
Peter Evans
Uitvoerende Hoof: Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie
- Title
- Regsgesprek - 25 Februarie 2025 - Geskiedenis van die Reg deel 4
- Runtime
- 19:06
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- International Reg en meer Moderne Reg
- Title
- 24 Februarie 2025 Nuus
- Runtime
- 4:05
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Organisasie verwerp polisieminister, Senzo Mchunu se afmaak van plaasmoorde.
- Title
- Landbou - 24 Februarie 2025 - Afrika-kommandowurm en wildbedryf
- Runtime
- 19:18
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Die uitbreking van die Afrika-kommandowurm wek groot kommer. Ons vind uit hoe dit op die oomblik met die wildbedryf gaan.
Gaste:
Gerhard Verdoorn
Bedryfs-en-rentmeesterbestuurder: CropLife SA
Colin Engelbrecht
Voorsitter: Wildbedryf Suid-Afrika
- Title
- 21 Februarie 2025 Nuus
- Runtime
- 3:48
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Moord het in die derde kwartaal met 9,8% afgeneem. Moord het in die derde kwartaal met 9,8% afgeneem.
- Title
- Landbou - 21 Februarie 2025 - LandbouWeekblad en Damverslag
- Runtime
- 11:10
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- LandbouWeekblad gesels oor ’n paar onderwerpe waaroor hulle hierdie week berig. Hoe lyk die jongste damvlakke in die land?
Gaste:
Jasper Raats
Multimedia-joernalis: LandbouWeekblad en Landbou.com
- Title
- HIER IS DIE REDES WAAROM DIE BEGROTINGSREDE NIÉ PLAASGEVIND HET NIE
- Runtime
- 1:17:08
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Die minister van finansies, Enoch Godongwana, sal nou op 12 Maart die begrotingsrede lewer.
- Title
- 20 Februarie 2025 Nuus
- Runtime
- 4:13
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- “Panyaza Lesufi blink as premier net uit in arrogansie.”
- Title
- Landbou - 20 Februarie 2025 - Rooivleisbedryf en weerverskynsels
- Runtime
- 21:42
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Ons fokus op die huidige stand van sake rakende die rooivleisbedryf; en watter weerverskynsels het tans ‘n uitwerking op die landbousektor?
Gaste:
Frikkie Maré
Uitvoerende Hoof: Rooivleisprodusenteorganisasie
Hannes Rautenbach
Landbouweerkundige en buitengewone professor verbonde aan die Universiteit van Pretoria
- Title
- Mediese Gesprek - 20 Februarie 2025 - Skeetersindroom
- Runtime
- 10:13
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Muskiete is een van die insekte wat nie gewild onder die mensdom is nie.
Hulle hou mens nie net uit die slaap nie, maar muskietbyte kan vir erge ongemak sorg.
Daar is mense – veral baba’s en kinders – wat hiper sensitief vir muskietbyte is en DIT staan as Skeetersindroom bekend.
Ons gesels vandag daaroor met dr. Andries De Jager-Booysen. Hy is ’n pediater by die Life Eugene Marais-hospitaal in Pretoria.
Luister daagliks na ons gesprekke op Pretoria FM:
📻 104.2FM
DStv-kanaal 887
of luister aanlyn by [pretoriafm.co.za](http://pretoriafm.co.za)
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - http://facebook.com/pretoriafm
X - http://x.com/pretoriafm
Whatsapp Channel - https://whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - https://www.instagram.com/pretoria_fm
TikTok - https://www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus https://www.tiktok.com/@pretoriafm
- Title
- 19 Februarie 2025 Nuus
- Runtime
- 3:22
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Die begrotingsrede is vir die eerste keer ooit uitgestel weens ‘n twis binne die RNE oor BTW.
Luiser daagliks na ons gesprekke op PretoriaFM:
📻 104.2FM
DSTV kanaaal 887
of luister aanlyn by https://www.pretoriafm.co.za
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - https://www.facebook.com/pretoriafm
X - https://www.x.com/pretoriafm
Whatsapp Channel - https://whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - https://www.instagram.com/pretoria_fm
TikTok - https://www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus https://www.tiktok.com/@pretoriafm
- Title
- Landbou - 19 Februarie 2025 - Landboumarkte en Landbou in Noordwes
- Runtime
- 22:33
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Ons vind uit wat die jongste landboumarkteverslag behels; en ons fokus op uitdagings rakende landbou in Noordwes.
Gaste:
Johnny van der Merwe
Besturende Direkteur: AMT
Eric Stoch
Voorsitter: Noordwes-sambreelbrandbeskermingsvereniging
- Title
- 18 Februarie 2025 Nuus
- Runtime
- 3:51
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Die werkloosheidskoers daal in die laaste kwartaal van 2024 effens tot 31,9%.
Luister daagliks na ons gesprekke op PretoriaFM:
📻 104.2FM
DSTV kanaaal 887
of luister aanlyn by https://www.pretoriafm.co.za
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - https://www.facebook.com/pretoriafm
X - https://www.x.com/pretoriafm
Whatsapp Channel - https://whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - https://www.instagram.com/pretoria_fm
TikTok - https://www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus https://www.tiktok.com/@pretoriafm
- Title
- Landbou - 18 Februarie 2025 - TLU SA oor Begrotingsrede en Veesiektes
- Runtime
- 21:03
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- TLU SA gesels oor die opkomende begrotingsrede; en ons gesels oor veesiektes na aanleiding van die weerpatrone wat verander het.
Gaste:
Bennie van Zyl
Hoofbestuurder: TLU SA
Danie Odendaal
Veearts Netwerk
- Title
- Regsgesprek - 18 Februarie 2025 - Geskiedenis van die Reg deel 3
- Runtime
- 14:46
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Romeins-Hollandse Reg
- Title
- Fokus 18 Februarie 2025 - Suid Afrika veg terug teen die VSA
- Runtime
- 41:48
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Anton Meijer gesels met prof Koos Malan en Roland Henwood.
Luister daagliks na ons gesprekke op Pretoria FM:
📻 104.2FM
DStv-kanaal 887
of luister aanlyn by [pretoriafm.co.za](http://pretoriafm.co.za)
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - [facebook.com/pretoriafm]( / pretoriafm )
X - [x.com/pretoriafm](http://x.com/pretoriafm)
Whatsapp Channel - https://whatsapp.com/channel/0029VajT...
Instagram - [ / pretoria_fm ]( / pretoria_fm.. )
TikTok - [ / pretoria.fm.nuus ]( / pretoria.fm.n.. ) [ / pretoriafm ](https://www.tiktok.com/@pretoriafm?_t...)
- Title
- 17 Februarie 2025 Nuus
- Runtime
- 3:39
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- President Cyril Ramaphosa sê die regering se infrastruktuur bestuur kry momentum weens verskeie hervorming en inisiatiewe wat hy ingestel het.
- Title
- Landbou-17 Februarie 2025- Belasting op alkohol & uitwerking van VSA-Tariefverhogings op Graanbedryf
- Runtime
- 21:57
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Watter gevolge kan Amerika se tariefverhogings vir die Suid-Afrikaanse graanbedryf inhou? Die wynbedryf het tot verlede week tyd gehad om kommentaar op die nasionale tesourie se voorgestelde beleidsverandering oor belasting op alkoholiese drankies te lewer.
Wat is die jongste verwikkelinge in dié verband?
Gaste:
Corné Louw
Uitvoerende Hoof: Graan SA
Christo Conradie
Bestuurder, Belanghebberbetrokkenheid en Beleid: South Africa Wine
- Title
- 14 Februarie 2025 Nuus
- Runtime
- 3:43
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Die sperdatum vir SASSA-begunstigdes om nuwe kaarte te kry is uitgestel.
- Title
- Landbou - 14 Februarie 2025 - Agri Expo-grensverskuiwer; Damverslag; en Landbouweekblad
- Runtime
- 18:21
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Agri Expo is opsoek na ’n jong grensverskuiwer in die suiwelbedryf. Hoe lyk die jongste damvlakke in die land? LandbouWeekblad gesels oor ’n paar onderwerpe waaroor hulle hierdie week berig.
Gaste:
Breyton Milford
Hoofbestuurder: Agri Expo
Jasper Raats
Multimedia-joernalis: LandbouWeekblad en Landbou.com
- Title
- 13 Februarie 2025 Nuus
- Runtime
- 4:06
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Die EFF braak gal oor die uitstel van die oorskot-oorhandiging.
Luister daagliks na ons gesprekke op PretoriaFM:
📻 104.2FM
DSTV kanaaal 887
of luister aanlyn by https://www.pretoriafm.co.za
Gaan volg ons gerus op sosiale media:
Facebook - https://www.facebook.com/pretoriafm
X - https://www.x.com/pretoriafm
Whatsapp Channel - https://whatsapp.com/channel/0029VajTu2qHrDZZouFYOJ0Q
Instagram - https://www.instagram.com/pretoria_fm
TikTok - https://www.tiktok.com/@pretoria.fm.nuus https://www.tiktok.com/@pretoriafm
- Title
- Landbou - 13 Februarie 2025 - Rooibosbedryf en Weerverskynsels
- Runtime
- 22:41
- Date posted
- 2 years ago
- Description
- Ons vind uit hoe dit op die oomblik met die rooibosbedryf gaan; en watter weerverskynsels het op die oomblik ‘n invloed op die landbousektor?
Gaste:
Werner Niewoudt
Voorsitter: Rooibosprodusentevereniging
Hannes Rautenbach
Landbouweerkundige en buitengewone professor verbonde aan die Universiteit van Pretoria

